Posduif

'n Posduif is 'n duif wat spesiaal geteël is om as dierevervoer gebruik te word. Posduiwe is al gebruik van so vroeg as 1150 in Bagdad, om boodskappe te stuur. Later is posduiwe ook gebruik by Genghis Khan, asook in die Eerste- en Tweede Wêreldoorlog, waar duiwe honderduisende mense se lewens gered het, deur boodskappe oor te dra.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search